Tannie Bianca - Afrikaans is Pret!
@tanniebianca
Підписники
перегляди
Відео
API
3K
Лічильник підписників YouTube наживо
Loading Advanced Analytics...
Tannie Bianca - Afrikaans is Pret!
Kom leer AFRIKAANSE LIEDJIES EN RYMPIES; HANDGEBARE TAAL sodat babas en kleuters van vroeg af met mamma en pappa kan kommunikeer; en leer oor dinge soos jou LIGGAAM, TEENOORGESTELDES, DIERE, KLEURE en vele meer!
Tannie Bianca is maar net 'n afrikaanse mamma wat lief is vir haar taal en haar kind. Toe ons ons dogtertjie begin blootstel aan die televisie, was dit moeilik om te besluit wat ons vir haar wil wys. Ons wou haar nie oorstimuleer nie, en ons wou haar meestal blootstel aan opvoedkundige materiaal wat haar klein brein soos 'n spons kan opsuig. Ms. Rachel was 'n vinnige gunsteling, maar ek het gesoek vir iets soortgelyk in Afrikaans... tot ek besluit het om dit self te doen!
My ma was 'n afrikaanse graad 5 juffrou en my liefde vir ons wonderlike taal het by haar begin. Al die liedjies en rympies wat sy vir ons gesing het was te dierbaar om nie met die wêreld te deel nie.
Ek het besluit om die videos vir my eie kleuter te maak - as dit ander mammas ook kan help is dit 'n bonus!
Embed
Відстежуйте підписників YouTube, перегляди, порівняння авторів і цілі в реальному часі.
Відео
Een aktiwiteit, soveel vaardighede! 🐊 #fyp #foryou
Uploaded
22
перегляди
1
Likes
0
Comments
About RealtimeSubCount.com
Відстежуйте підписників YouTube, перегляди, порівняння авторів і цілі в реальному часі.